Deuteronomium 8:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 “As julle Jehovah julle God ooit vergeet en agter ander gode aanloop en hulle dien en voor hulle neerbuig, getuig ek vandag teen julle dat julle vir seker vernietig sal word.+ Psalm 97:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Laat almal wat enige beeld dien, verneder word,+dié wat oor hulle waardelose gode spog.+ Buig neer voor* hom, alle gode.+ Jona 2:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Dié wat aan die waardelose afgode toegewy is, verlaat hulle bron van lojale liefde.*
19 “As julle Jehovah julle God ooit vergeet en agter ander gode aanloop en hulle dien en voor hulle neerbuig, getuig ek vandag teen julle dat julle vir seker vernietig sal word.+
7 Laat almal wat enige beeld dien, verneder word,+dié wat oor hulle waardelose gode spog.+ Buig neer voor* hom, alle gode.+