Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 30:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Dawid was baie ontsteld, want die manne het gesê dat hulle hom met klippe wil doodgooi. Hulle was baie verbitterd oor die verlies van hulle seuns en dogters. Maar Dawid het by Jehovah sy God hulp gesoek, en so is hy versterk.+

  • Psalm 62:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 62 Ek wag in stilte op God.

      My redding kom van hom.+

  • Jesaja 30:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Want dít is wat die Soewereine Heer Jehovah, die Heilige van Israel, sê:

      “As julle na my toe terugkeer en rustig is, sal julle gered word.

      Julle krag sal daarin lê dat julle kalm bly en vertroue het.”+

      Maar julle wou nie.+

  • Klaagliedere 3:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Dit is goed om in stilte* te wag+ op die redding van Jehovah.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel