-
Eksodus 12:26, 27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 En as julle kinders vir julle vra: ‘Wat beteken hierdie viering?’+ 27 dan moet julle sê: ‘Dit is die offerande van die Pasga aan Jehovah, wat by die huise van die Israeliete in Egipte verbygegaan het toe hy die Egiptenare met die plaag getref het, maar hy het ons huise gespaar.’”
Toe het die volk op hulle knieë gegaan en neergebuig.
-