Psalm 51:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Red my van bloedskuld,+ o God, die God van my redding,+sodat my tong u regverdigheid met vreugde kan verkondig.+ Openbaring 15:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê: “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+
14 Red my van bloedskuld,+ o God, die God van my redding,+sodat my tong u regverdigheid met vreugde kan verkondig.+
3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê: “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+