Psalm 37:23, 24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Jehovah rig* die voetstappe van ’n man+wanneer Hy tevrede is met die weg wat hy volg.+ 24 Al val hy, sal hy nie neergegooi word nie,+want Jehovah hou sy hand vas.*+ Psalm 94:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Toe ek gesê het: “My voet gly,”het u lojale liefde, o Jehovah, my bly ondersteun.+
23 Jehovah rig* die voetstappe van ’n man+wanneer Hy tevrede is met die weg wat hy volg.+ 24 Al val hy, sal hy nie neergegooi word nie,+want Jehovah hou sy hand vas.*+