Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 92:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 en verkondig dat Jehovah doen wat reg is.

      Hy is my Rots,+ in wie daar geen onregverdigheid is nie.

  • Psalm 119:68
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 68 U is goed,+ en u werke is goed.

      Leer my u wetsvoorskrifte.+

  • Psalm 145:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Jehovah is goed vir almal,+

      en sy genade kan duidelik gesien word in al sy werke.

  • Handelinge 14:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 maar tog het hy getuienis oor homself gegee+ deur goeie dinge te doen. Hy het vir julle reën uit die hemel en vrugbare seisoene gegee,+ en hy het vir julle oorgenoeg voedsel en ’n hart vol blydskap gegee.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel