Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 25:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Jehovah is goed en regverdig.+

      Daarom leer hy sondaars hoe om te lewe.+

  • Nahum 1:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Jehovah is goed,+ ’n vesting in moeilike tye.+

      Hy hou dié in gedagte* wat by hom beskerming soek.+

  • Matteus 5:44, 45
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 44 Maar ek sê vir julle: Hou aan om julle vyande lief te hê+ en om te bid vir die mense wat julle vervolg,+ 45 sodat julle kan toon dat julle kinders is van julle Vader wat in die hemel is,+ want hy laat sy son opkom oor die goddeloses en die goeies, en hy laat dit reën op die regverdiges en die onregverdiges.+

  • Handelinge 14:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 maar tog het hy getuienis oor homself gegee+ deur goeie dinge te doen. Hy het vir julle reën uit die hemel en vrugbare seisoene gegee,+ en hy het vir julle oorgenoeg voedsel en ’n hart vol blydskap gegee.”+

  • Jakobus 1:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en hy verander nie soos die skaduwees wat verskuif nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel