Psalm 32:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Uiteindelik het ek my sonde aan u bely. Ek het my oortreding nie weggesteek nie.+ Ek het gesê: “Ek sal my oortreding aan Jehovah bely.”+ En u het die oortreding van my sondes vergewe.+ (Sela) Psalm 51:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Draai u gesig weg van my sondes af,+en vee al my oortredings uit.+
5 Uiteindelik het ek my sonde aan u bely. Ek het my oortreding nie weggesteek nie.+ Ek het gesê: “Ek sal my oortreding aan Jehovah bely.”+ En u het die oortreding van my sondes vergewe.+ (Sela)