Psalm 17:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Bewaar my soos die appel van u oog.+ Steek my weg in die skaduwee van u vlerke.+ Psalm 121:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Jehovah sal jou teen alle gevare beskerm.+ Hy sal jou lewe bewaar.+