Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Draai weg van wat sleg is en doen wat goed is,+

      en jy sal vir ewig bestaan.

  • Psalm 97:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 O julle wat Jehovah liefhet, haat wat sleg is.+

      Hy bewaar die lewe van sy lojales.+

      Hy red hulle uit die hand* van die goddeloses.+

  • Amos 5:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Haat wat sleg is, en wees lief vir wat goed is.+

      Laat daar geregtigheid in die stadspoort wees.+

      Miskien sal Jehovah, die God van die leërmagte,

      aan die oorblywendes van Josef genade betoon.’+

  • Romeine 12:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Laat julle liefde sonder skynheiligheid wees.+ Haat wat goddeloos is,+ hou vas aan wat goed is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel