Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 34:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Draai weg van wat sleg is en doen wat goed is.+

      Soek vrede en streef dit na.+

  • Psalm 101:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Ek sal niks wat waardeloos is, voor my oë stel nie.

      Ek haat die dade van dié wat afwyk van wat reg is.+

      Ek sal niks met hulle te doen hê nie.*

  • Psalm 119:104
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 104 Danksy u bevele tree ek verstandig op.+

      Daarom haat ek elke valse pad.+

  • Romeine 12:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Laat julle liefde sonder skynheiligheid wees.+ Haat wat goddeloos is,+ hou vas aan wat goed is.

  • Hebreërs 1:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 U was lief vir regverdigheid en het wetteloosheid gehaat. Daarom het God, u God, u met die olie van vreugde gesalf,+ meer as u metgeselle.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel