Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 51:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Die offerande wat vir God aangenaam is, is ’n gebroke gees.

      O God, u sal nie ’n gebroke en verpletterde hart verwerp* nie.+

  • Jesaja 57:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Want dít is wat die Een sê wat hoog en verhewe is,

      wat vir ewig lewe+ en wie se naam heilig is:+

      “Ek woon in die hoë en heilige plek,+

      maar ook by dié wat gebroke en nederig van gees is,

      om die nederiges

      en die gebrokenes* nuwe krag te gee.+

  • Jesaja 66:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 “My hand het al hierdie dinge gemaak,

      en so het alles ontstaan,” sê Jehovah.+

      “Maar my oë is op

      die een wat nederig is en ’n gebroke gees het en wat diep respek vir my woord het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel