Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 45:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Want dít is wat Jehovah sê,

      die Skepper van die hemele,+ die ware God,

      die Een wat die aarde gevorm het, die Maker daarvan wat dit stewig gevestig het,+

      wat dit nie verniet geskep het nie,* maar wat dit gemaak het om bewoon te word:+

      “Ek is Jehovah, en daar is geen ander nie.

  • Matteus 5:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 “Gelukkig is dié wat saggeaard* is,+ want hulle sal die aarde ontvang.*+

  • Openbaring 21:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Toe het ek ’n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk! Die tent van God is by die mensdom, en hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees. En God self sal by hulle wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel