Psalm 97:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 O julle wat Jehovah liefhet, haat wat sleg is.+ Hy bewaar die lewe van sy lojales.+ Hy red hulle uit die hand* van die goddeloses.+ Spreuke 2:7, 8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hy bewaar praktiese wysheid as ’n skat vir dié wat reg lewe. Hy is ’n skild vir dié wat ’n weg van integriteit* volg.+ 8 Hy waak oor die paaie van geregtigheid,en hy sal sy lojales op hulle weg beskerm.+
10 O julle wat Jehovah liefhet, haat wat sleg is.+ Hy bewaar die lewe van sy lojales.+ Hy red hulle uit die hand* van die goddeloses.+
7 Hy bewaar praktiese wysheid as ’n skat vir dié wat reg lewe. Hy is ’n skild vir dié wat ’n weg van integriteit* volg.+ 8 Hy waak oor die paaie van geregtigheid,en hy sal sy lojales op hulle weg beskerm.+