Job 36:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Hy trek die waterdruppels op,+en dit kondenseer en vorm mis en reën. Job 38:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Wie is wys genoeg om die wolke te tel,of wie kan die waterkruike van die hemel omkeer?+ Jeremia 10:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Wanneer hy sy stem laat hoor,is die water in die hemel onstuimig,+en hy laat wolke* van die eindes van die aarde af opstyg.+ Hy maak weerlig* vir die reën,en hy bring die wind uit sy stoorkamers uit.+
13 Wanneer hy sy stem laat hoor,is die water in die hemel onstuimig,+en hy laat wolke* van die eindes van die aarde af opstyg.+ Hy maak weerlig* vir die reën,en hy bring die wind uit sy stoorkamers uit.+