39 Hy het ’n entjie verder gegaan en met sy gesig na die grond toe neergeval en gebid:+ “My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker+ by my verbygaan. Maar laat dit nie wees soos ek wil nie, maar soos u wil.”+
38 Maar Jesus het vir hulle gesê: “Julle weet nie waarvoor julle vra nie. Kan julle die beker drink wat ek drink, of gedoop word met die doop waarmee ek gedoop word?”+