Matteus 20:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Jesus het geantwoord: “Julle weet nie waarvoor julle vra nie. Kan julle die beker drink wat ek binnekort gaan drink?”+ Hulle het vir hom gesê: “Ons kan.” Johannes 18:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Maar Jesus het vir Petrus gesê: “Sit die swaard terug.+ Moet ek nie die beker drink wat die Vader aan my gegee het nie?”+
22 Jesus het geantwoord: “Julle weet nie waarvoor julle vra nie. Kan julle die beker drink wat ek binnekort gaan drink?”+ Hulle het vir hom gesê: “Ons kan.”
11 Maar Jesus het vir Petrus gesê: “Sit die swaard terug.+ Moet ek nie die beker drink wat die Vader aan my gegee het nie?”+