21 “Maar die hand van my verraaier is by my aan tafel.+22 Want alles wat oor die Seun van die mens geskryf is, gaan beslis met hom gebeur,+ maar dit sal sleg gaan met die man wat hom verraai!”+23 Hulle het toe onder mekaar begin bespreek wie van hulle tog so iets kon doen.+
21 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy baie ontsteld geword, en hy het reguit gesê: “Hiervan kan julle seker wees: Een van julle sal my verraai.”+22 Die dissipels het na mekaar begin kyk, en hulle het nie geweet van wie hy praat nie.+