Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 24:49
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 49 En ek stuur aan julle wat my Vader belowe het. Julle moet egter in die stad bly totdat julle krag van bo ontvang.”+

  • Johannes 15:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Wanneer die helper kom wat ek van die Vader na julle toe sal stuur, die gees van die waarheid,+ wat van die Vader af kom, sal daardie een van my getuig,+

  • Johannes 16:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Maar wanneer hy,* die gees van die waarheid,+ kom, sal hy julle in die hele waarheid inlei, want hy sal nie uit sy eie praat nie, maar wat hy hoor, sal hy sê, en hy sal aan julle bekend maak wat nog moet gebeur.+

  • 1 Johannes 2:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 En wat julle betref, die salwing wat julle van hom ontvang het,+ bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie, maar die salwing wat van hom kom, leer julle oor alles+ en is waar en is nie ’n leuen nie. Net soos dit julle geleer het, moet julle in eenheid met hom bly.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel