Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 10:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Hier volg die name van die 12 apostels:+ Eerstens, Simon, wat Petrus genoem word,+ en sy broer Andreʹas,+ Jakobus, die seun van Sebedeʹus, en sy broer Johannes,+

  • Matteus 10:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Simon, die Kananeër,* en Judas Iskaʹriot, wat hom later verraai het.+

  • Lukas 6:12-16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Op een van hierdie dae het hy na die berg toe gegaan om te bid,+ en hy het die hele nag lank tot God gebid.+ 13 En toe dit dag word, het hy sy dissipels na hom toe geroep en 12 van hulle uitgekies, wat hy ook apostels genoem het:+ 14 Simon, wat hy ook Petrus genoem het, sy broer Andreʹas, Jakobus, Johannes, Filippus,+ Bartolomeʹus, 15 Matteʹus, Tomas,+ Jakobus, die seun van Alfeʹus, en Simon, wat “die ywerige” genoem word, 16 Judas, die seun van Jakobus, en Judas Iskaʹriot, wat ’n verraaier geword het.

  • Johannes 6:70, 71
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 70 Jesus het vir hulle gesê: “Ek het die twaalf van julle uitgekies, nie waar nie?+ Tog is een van julle ’n lasteraar.”*+ 71 Hy het in werklikheid gepraat van Judas, die seun van Simon Iskaʹriot, want Judas sou hom verraai, al was hy een van die Twaalf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel