Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 24:46, 47
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 46 en hy het vir hulle gesê: “Daar is geskryf dat die Christus sou ly en op die derde dag uit die dood sou opstaan.+ 47 En op grond van sy naam sal daar verkondig word dat mense berou moet toon sodat hulle sondes vergewe kan word.+ Dit sal in Jerusalem begin+ en aan al die nasies verkondig word.+

  • Handelinge 17:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Dit is waar dat mense daardie dinge gedoen het sonder dat hulle geweet het wat hulle doen,+ en God het dit oorgesien, maar nou sê God vir alle mense dat hulle berou moet toon.

  • Handelinge 26:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 maar ek het eers aan dié in Damaskus+ en toe aan dié in Jerusalem+ en in die hele land van Judeʹa en ook aan die nasies die boodskap gebring dat hulle berou moet hê en God moet aanbid deur werke te doen wat by berou pas.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel