Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 24:46-48
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 46 en hy het vir hulle gesê: “Daar is geskryf dat die Christus sou ly en op die derde dag uit die dood sou opstaan.+ 47 En op grond van sy naam sal daar verkondig word dat mense berou moet toon sodat hulle sondes vergewe kan word.+ Dit sal in Jerusalem begin+ en aan al die nasies verkondig word.+ 48 Julle moet getuies van hierdie dinge wees.+

  • Handelinge 1:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die heilige gees op julle kom,+ en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem,+ in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel* van die aarde.”+

  • Handelinge 2:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 God het hierdie Jesus opgewek, en ons almal is getuies hiervan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel