Romeine 12:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 En moenie langer toelaat dat hierdie wêreld* julle vorm nie, maar verander julle denkwyse+ sodat julle aan julleself kan bewys+ wat die goeie en aanvaarbare en volmaakte wil van God is. Efesiërs 4:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 en die nuwe persoonlikheid aantrek,+ wat in ooreenstemming met God se wil in ware regverdigheid en lojaliteit geskep is.
2 En moenie langer toelaat dat hierdie wêreld* julle vorm nie, maar verander julle denkwyse+ sodat julle aan julleself kan bewys+ wat die goeie en aanvaarbare en volmaakte wil van God is.
24 en die nuwe persoonlikheid aantrek,+ wat in ooreenstemming met God se wil in ware regverdigheid en lojaliteit geskep is.