3 Terwyl hy op die Olyfberg gesit het, het die dissipels alleen na hom toe gekom en gevra: “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge gebeur, en wat sal die teken wees van u teenwoordigheid*+ en dat die einde van die wêreldstelsel naby is?”*+
4Maar die geïnspireerde woord* sê duidelik dat party in latere tye afvallig sal word van die geloof omdat hulle sal luister na misleidende geïnspireerde woorde*+ en leringe van demone,
17 Maar julle, geliefdes, moet die woorde onthou wat vantevore deur die apostels van ons Here Jesus Christus gesê* is, 18 hoe hulle altyd vir julle gesê het: “In die laaste tyd sal daar spotters wees wat hulle eie goddelose begeertes volg.”+