Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 21
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Samuel

      • Dawid eet offerbrood in Nob (1-9)

      • Dawid maak asof hy mal is (10-15)

1 Samuel 21:1

Kruisverwysings

  • +1Sa 22:9, 19
  • +1Sa 18:13

1 Samuel 21:4

Kruisverwysings

  • +Eks 25:30; Le 24:5, 9; Mt 12:3, 4
  • +Eks 19:15; Le 15:16; 2Sa 11:11

1 Samuel 21:5

Kruisverwysings

  • +Le 15:18

1 Samuel 21:6

Kruisverwysings

  • +Le 24:7-9; Mr 2:25, 26; Lu 6:3, 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 76

    Die Wagtoring,

    2005/3/15, bl. 30

    2002/9/1, bl. 18

    1986/7/15, bl. 8-9

1 Samuel 21:7

Kruisverwysings

  • +1Sa 22:9; Ps 52:opskrif
  • +Ge 36:1

1 Samuel 21:9

Kruisverwysings

  • +1Sa 17:51, 54
  • +1Sa 17:2, 50
  • +Eks 28:6

1 Samuel 21:10

Kruisverwysings

  • +1Sa 27:1
  • +Jos 11:22; 1Sa 5:8; 17:4; 27:2; Ps 56:opskrif

1 Samuel 21:11

Kruisverwysings

  • +1Sa 18:6-8; 29:4, 5

1 Samuel 21:12

Voetnote

  • *

    Lett. “ter harte geneem”.

Kruisverwysings

  • +Ps 56:3, 6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1987/4/15, bl. 18-19

1 Samuel 21:13

Voetnote

  • *

    Lett. “in hulle hand”.

Kruisverwysings

  • +Ps 34:opskrif

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/3/15, bl. 24

    1987/4/15, bl. 18-19

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Sam. 21:11Sa 22:9, 19
1 Sam. 21:11Sa 18:13
1 Sam. 21:4Eks 25:30; Le 24:5, 9; Mt 12:3, 4
1 Sam. 21:4Eks 19:15; Le 15:16; 2Sa 11:11
1 Sam. 21:5Le 15:18
1 Sam. 21:6Le 24:7-9; Mr 2:25, 26; Lu 6:3, 4
1 Sam. 21:71Sa 22:9; Ps 52:opskrif
1 Sam. 21:7Ge 36:1
1 Sam. 21:91Sa 17:51, 54
1 Sam. 21:91Sa 17:2, 50
1 Sam. 21:9Eks 28:6
1 Sam. 21:101Sa 27:1
1 Sam. 21:10Jos 11:22; 1Sa 5:8; 17:4; 27:2; Ps 56:opskrif
1 Sam. 21:111Sa 18:6-8; 29:4, 5
1 Sam. 21:12Ps 56:3, 6
1 Sam. 21:13Ps 34:opskrif
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Samuel 21:1-15

Die eerste boek van Samuel

21 Later het Dawid in Nob+ by die priester Ahimeʹleg gekom. Ahimeʹleg was bang toe hy uitgaan om Dawid te groet, en hy het vir hom gevra: “Hoekom is jy alleen? Hoekom is daar niemand by jou nie?”+ 2 Dawid het geantwoord: “Die koning het vir my ’n opdrag gegee, maar hy het gesê: ‘Moet niemand van die opdrag vertel nie en hou my instruksies geheim.’ Ek het met my jong manne afgespreek om hulle op ’n sekere plek te ontmoet. 3 As u vyf brode het, gee dit asseblief vir my, of enigiets wat daar is.” 4 Maar die priester het vir Dawid gesê: “Ek het nie enige gewone brood nie, maar daar is heilige brood+ – op die voorwaarde dat die jong manne nie by vrouens geslaap het nie.”+ 5 Dawid het geantwoord: “Net soos vorige kere toe ons gaan oorlog voer het, het ons beslis nie by vrouens geslaap nie.+ As die jong manne vir gewone opdragte heilig gebly het, hoeveel te meer moet hulle vandag heilig wees!” 6 Toe het die priester die heilige brode vir hom gegee,+ want daar was geen ander brood behalwe die offerbrode wat voor Jehovah weggeneem is en op dieselfde dag met vars brood vervang is nie.

7 Op daardie dag was een van Saul se knegte daar, en hy moes die dag daar voor Jehovah deurbring. Sy naam was Doëg,+ die Edomiet,+ en hy het toesig gehou oor Saul se herders.

8 Dawid het toe vir Ahimeʹleg gesê: “Is daar miskien ’n spies of ’n swaard hier? Ek het nie my eie swaard of wapens saamgebring nie, want die koning se opdrag was dringend.” 9 Die priester het geantwoord: “Die swaard van Goʹliat,+ die Filistyn wat jy in die Ela-vallei+ doodgemaak het, is hier agter die efod+ in ’n lap toegedraai. As jy dit wil neem, kan jy dit neem, want dit is die enigste een hier.” Dawid het gesê: “Dit is die beste swaard wat daar is. Gee dit asseblief vir my.”

10 Op daardie dag het Dawid verder van Saul af weggevlug,+ en hy het uiteindelik by koning Agis van die stad Gat gekom.+ 11 Agis se knegte het vir hom gesê: “Is dit nie Dawid, die koning van die land nie? Hy is mos die een van wie hulle gesing het terwyl hulle gedans het. Hulle het mos gesing:

‘Saul het sy duisende verslaan,

en Dawid sy tienduisende.’”+

12 Dawid het hierdie woorde gehoor* en het baie bang geword+ vir koning Agis van die stad Gat. 13 Daarom het hy gemaak asof hy gek is+ en hom soos ’n mal mens voor hulle* gedra. Hy het merke op die deure van die poort gemaak en sy kwyl in sy baard laat afloop. 14 Uiteindelik het Agis vir sy knegte gesê: “Julle kan mos sien dat hierdie man mal is! Hoekom bring julle hom na my toe? 15 Het ek nie genoeg mal mense nie? Nou bring julle nog een na my toe om voor my te kere te gaan! Hoekom moet ek toelaat dat hierdie man in my huis inkom?”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel