Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 7/22 bl. 32
  • Hoe kan ek my TV-kykery beheer?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe kan ek my TV-kykery beheer?
  • Ontwaak!—1990
Ontwaak!—1990
g90 7/22 bl. 32

Hoe kan ek my TV-kykery beheer?

Miskien het jy al daardie vraag gevra, sowel as hierdie ander: “Hoe kan ek nee sê vir voorhuwelikse seks?” “Hoe weet ek of dit ware liefde is?” “Waarom raak ek so neerslagtig?” Dit is hoofstuktitels in die nuwe boek Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk.

’n Jeugdige van San Antonio, Texas, het geskryf: “Ek het hoofstuk 36, ‘Hoe kan ek my TV-kykery beheer?’ werklik geniet. Dit sal my regtig help. Ek is absoluut ’n TV-slaaf. Ek is seker dat ek nou my verslaafdheid aan TV te bowe sal kom.”

Dit is nie maklik om in hierdie moeilike tye groot te word nie. Jongmense het antwoorde nodig wat werk, reguit antwoorde op probleme. Hierdie pragtig geïllustreerde publikasie met 320 bladsye sal jou en jou kinders ongetwyfeld tot groot voordeel strek. As jy graag ’n eksemplaar wil ontvang, moet jy die koepon invul en pos.

Ek wil graag hardebandboek met 320 bladsye Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk ontvang. (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 4.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel