Saakregister vir die 73ste jaargang van Ontwaak!
ALLERLEI
Baarmoeder—wonderlike eerste tuiste, 4/8
Bron van onvervalste waardes, 1/22
Death Metal (Musiek), 7/8
Dobbelary, 6/8
Expo ’92, 12/22
Geheimsinnige ligte, 11/8
Gholf, 7/8
Hande, 8/8
Hemingway en die Fascistiese saluut, 1/8
Hulp aan aardbewingslagoffers, 12/22
Intuïsie, 3/22
Kalksteen, 6/22
Knip van ’n oog, 3/8
Lapis lazuli, 8/8
Lewe—Wat is die doel daarvan? 4/22
Linkshandigheid, 6/8
Linne, 6/22
Maar is dit eg? (Vervalsings), 5/22
Motorfietse—Hoe gevaarlik? 4/8
Musiek in Bybeltye, 6/8
Nuwe wêreld wat almal tevrede stel, 10/22
“Ons daaglikse brood”, 12/8
Praat voor ’n gehoor, 7/22
Selfmoord onder jongmense (Indië), 8/22
Slagting by Luby se kafeteria, 11/22
Trane, 9/22
Valentynsdag, 2/8
Verbeter jou geheue, 7/22
Vermaak, 11/8
“Vlieënde” slangbote (Indië), 6/22
DIE BYBELSE BESKOUING
Gebede—Herhalend of spontaan? 6/8
Goddeloosheid—Wie se skuld? 4/8
God ’n verborgenheid? 3/8
Godsdienstige feeste, 11/8
Godsdienstitels, 8/8
Indien ’n geestelike sondig, 5/8
“Nuwe evangelisasie”, 7/8
Rampe—Straf God ons só? 2/8
“Tugroede”, 9/8
Vloektaal, 12/8
DIERE EN PLANTE
Arabiese kameel, 6/8
Asië se grootste diereskou, 10/22
Bewaring van die vredeliewende pagiderm, 11/22
Buideldiere, 7/22
Dryfnetvissery, 5/22
“Duiwelshonde”? (Veg-bulterriërs), 5/22
Geveerde wonders van die Bogoriameer (Kenia), 5/8
Hoe reuse langs die kus gekweek word (Bome), 10/22
Hoe suinige plante hulle water berg, 3/22
Kakkerlak, 1/22
Kapibara, 9/22
Koeskoes (Papoea-Nieu-Guinee), 8/8
Kompos, 3/22
Nieu-Seeland se donserige klein vruggie, 10/22
Oliepalm, 6/22
Olyfolie, 10/8
Orgideë, 12/8
Spinnekoppe, 8/22
Van klapperneut tot kaiaar, 8/22
Vlieënde insekte, 5/22
Vlinders, 3/8
Woestynoorlewendes (Afrika-olifante), 6/22
EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING
Geldsorge, 1/8
GESONDHEID EN GENEESKUNDE
Alkoholisme, 5/22
Bloedlose behandeling red my lewe, 10/22
Chagas-siekte, 11/22
Chroniese moegheidsindroom, 8/22
Dokter se advies volg? (Tabak), 5/8
Eetversteurings, 2/22
Gewrigsontsteking, 6/8
Hormone, 4/22
Loodvergiftiging, 11/22
My stryd om te lewe (Breingewasse), 4/22
Negatiewe emosies, 10/8
Radioaktiwiteit, 7/22
Vigs—Gesondheidswerkers tref voorsorg, 6/22
Vigs in Afrika, 8/8
GODSDIENS
Hel ontdek? 7/22
Jesuïete—“Alles vir almal”? 11/8
Kan daar ’n regverdige oorlog wees? 3/22
Kardinale verduidelik waarom Katolieke kerk verlaat, 3/8
Kerk se belydenis (Suid-Afrika), 3/8
Kersgeskenke, 12/22
Paasfees, 4/8
JEHOVAH SE GETUIES
‘Aan plaaslike geregshowe oorgelewer’ (Toesig oor kinders), 9/22
Chileense drama, 1/8
Dankbaar dat ek dit oorleef het (T. van Heutsz), 4/8
Ek het my belofte nagekom (C. Guimarães), 8/22
“Jehovah se Getuies-dag” (Amerikaanse stad), 9/8
My brandende begeerte om God te dien (C. Nunes), 9/22
My soektog na ’n beter wêreld (E. María Monzón), 9/8
My stryd om te lewe (H. Augustin), 4/22
Name van kinders (Nigerië), 3/22
“Nazi’s kon ons nie keer nie!” (E. Klose), 11/22
Onder druk en die stryd om te lewe (D. Strachan), 10/8
Ons het ’n moordenaar se bom oorleef (P. en S. Schulz), 1/8
Roem as ’n danseres (E. Sordelli), 6/22
Rusland se eerste internasionale byeenkoms, 12/22
“Sodat niks verlore gaan nie” (Ghana), 5/22
Sowjetunie, 2/22
“Vasbeslote om vir die keiser te sterf” (T. Hironaka), 5/8
Ver van die huis af belowe om God te dien (G. Fechner), 2/22
Vryheid in Bulgarye, 4/22
Waarheid het my vrygemaak (W. Jordaan), 5/22
Wyndham se geloof het ’n uitwerking op ander gehad, 10/22
JONGMENSE VRA
Aandklokreëls, 5/22
Armoede, 1/22, 2/22
Gaan ek eendag soos my broer wees? 12/22
Gesels met lede van die ander geslag, 8/22
Grootouers trek by ons in, 7/8, 7/22
Jongste kind, 10/8
Maagdelikheid, 3/22, 4/22
Niks wat ek doen ooit goed genoeg nie? 11/22
Ontwerpersklere, 9/8
Ouer het ons in die skande gesteek, 10/22
Ouer ’n alkoholis, 8/8
Ouers ondersteun my nie in my godsdiens nie, 1/8
Ouers se kritiek, 12/8
Ouers toon nie groot belangstelling, 11/8
Rasies, 2/8
Verdien respek, 3/8
Verhoor God gebede? 9/22
Waarom anders wees, 6/8, 6/22
Waarom hard leer op skool? 4/8
Waarom so vroeg tuis wees? 5/8
LANDE EN VOLKE
Asië se grootste diereskou, 10/22
Dag toe dit sand gereën het (Filippyne), 2/8
Ekwatoriaal-Guinee, 2/8
Inkas (Peru), 1/22
Kelte—Invloed word steeds ondervind (Italië), 9/8
Mexikaanse tacos, 7/8
Niagara-waterval (Amerika), 10/8
Norfolk-eiland, 1/8
“Nuwe Wêreld” (Columbus), 3/8
Per spoor na die kruin van Europa (Switserland), 12/8
Plekke wat ons ’n huis noem, 12/8
Tarawera—Nieu-Seeland se vulkaniese ramp, 11/8
Verskeidenheid maak die Mexikaanse lewe interessant, 11/8
Wanneer ’n eiland terugkeer (Frankryk), 11/22
Wasji—Japan se antieke papier, 1/8
Zuluspreuke (Suid-Afrika), 3/8
MENSEVERHOUDINGS
Egskeiding, 2/8
“Ek het van vreugde gehuil” (Reaksie op artikels oor kindermolestering), 4/8
Jou kinders—Doen wat die beste is, 9/22
Kinderopvoeding in ’n onsedelike wêreld, 6/22
Liefderyke ouer? 10/22
Seksonderrig, 2/22
Trou of saamlewe? 1/8
Vroue—Verdien respek, 7/8
Wanneer ’n geliefde sterf, 7/22
OPKOMS EN ONDERGANG VAN WÊRELDHANDEL
Ekonomiese kommer—Wanneer eindig? 3/22
Hebsugtige handel wys sy kleure, 2/8
Industriële omwenteling, 2/22
Sakewêreld verstewig greep, 3/8
Uitbreiding om mag te konsolideer, 1/22
Waarom die handelswêreld ondersoek? 1/8
WÊRELDSAKE EN TOESTANDE
Brandhout, 12/8
Drome van vrede aan skerwe (1914), 1/8
Oseane vol probleme, 8/8
Plakkersdorpe, 10/8
‘Sedelike verdorwenheid in hoër onderwys’, 7/22
Sedelike verval, 1/22
Tragedie van die Aralmeer, 8/22
Uitlanders, 5/8
Watter soort toekoms vir kinders? 12/8
WETENSKAP
Geheime van heelal, 3/22
Hormone, 4/22
Kubernetika, 8/8
Mens begin al in die baarmoeder leer, 1/22
Ruimteverkenning, 9/8
Wiggelary, 4/22