Bladsy twee
Sal daar ooit menseregte vir almal wees? 3-14
Vir miljoene mense regoor die wêreld is menseregteskendings, soos diskriminasie, kindermishandeling en slawerny, ’n daaglikse werklikheid. Sal menseregte vir almal ooit wêreldwyd ’n werklikheid wees?
Die Edik van Nantes—’n Handves vir verdraagsaamheid? 19
Vierhonderd jaar gelede het die koning van Frankryk ’n edik onderteken wat godsdiensverdraagsaamheid sou waarborg. Maar wat word van godsdiensvryheid in hedendaagse Frankryk?
Russiese Regterlike Kamer verdedig Jehovah se Getuies 26
Lees wat ’n regterlike liggaam beslis het oor die opvattings en bedrywighede van Jehovah se Getuies.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
© Cliché Bibliothèque Nationale de France, Paris