Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 1
  • Jehovah se eienskappe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah se eienskappe
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah se eienskappe
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Jehovah se eienskappe
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Wie is “die lewende wesens met vier gesigte”?
    Rein aanbidding van Jehovah – Uiteindelik herstel!
  • ‘Laat julle lig skyn’ sodat Jehovah verheerlik kan word
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 1

Lied 1

Jehovah se eienskappe

Gedrukte weergawe

(Openbaring 4:11)

1. Jehovah God, dinamies en sterk,

Gewer van lig, hoe volmaak is u werk.

Die skepping lewer bewys van u krag;

Meer sal ons sien op u groot dag.

2. Mag ons van u geregtigheid leer.

U wet is reg en regverdig, o Heer.

Terwyl ons daagliks u Woord bestudeer,

Sien ons u wysheid des te meer.

3. En bowenal, u liefde volmaak,

Dankie dat u so getrou oor ons waak.

U eienskappe, u roemryke naam

Loof ons met vreugde almal saam.

(Sien ook Ps. 36:9; 145:6-13; Jak. 1:17.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel