Kry antwoorde op hierdie vrae:
1. Hoe “wag [ons] gretig op Jehovah”? (Ps. 130:5, 6)
2. Hoe kan ons gretig op Jehovah wag gedurende moeilike tye? (Hab. 2:3, 4; 2 Tim. 4:2; Luk. 2:36-38)
3. Hoe kan ons ons tyd wyslik gebruik terwyl ons vir die dag van Jehovah wag? (2 Pet. 3:11-13)
4. Hoekom kan ons met vertroue op Jehovah wag wanneer ons uitdagings het? (Ps. 62:1, 2, 8, 10; 68:6; 130:2-4)
5. Wat moet ons doen om die “beloning vir die regverdige” te kry? (Ps. 58:11)
© 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
CA-copgm24-AF