Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • es25 bl. 6
  • Hoe om hierdie boekie te gebruik

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe om hierdie boekie te gebruik
  • Ondersoek die Skrif elke dag – 2025
  • Onderhofies
Ondersoek die Skrif elke dag – 2025
es25 bl. 6

Hoe om hierdie boekie te gebruik

In hierdie boekie is daar ’n Bybelteks en kommentaar vir elke dag. Hoewel die teks en kommentaar enige tyd gelees kan word, vind baie dit nuttig om aan die begin van die dag daarna te kyk. Dan kan hulle deur die loop van die dag oor hierdie gedagtes nadink. Dit is baie voordelig om die teks as ’n gesin te bespreek. Bethelgesinne regoor die wêreld doen dit net ná ontbyt.

Die kommentaar kom uit die nommers van Die Wagtoring (w) vir April 2023 tot Maart 2024. Die syfers ná die datum van Die Wagtoring verwys eers na die bladsy(e) van daardie tydskrif en word dan gevolg deur die paragrawe waar die inligting verskyn. (Sien die voorbeeld hier onder.) Bykomende inligting oor die onderwerp kan in die artikel self gevind word.

[Prent op bladsy 6]

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel