Bladsy twee-en-dertig
◼ Waarvoor vra mense eintlik wanneer hulle bid dat God se Koninkryk moet kom?
◼ Hoe kan jy leer om te dink voordat jy praat?
◼ Het God evolusie gebruik om mense voort te bring?
◼ Wie was Elia, en wat kan ons vandag by hom leer?
◼ Hoe kan ons seker wees dat Bybelprofesieë nie ná die betrokke gebeure geskryf is nie?
◼ Waarom is Jehovah God die beste Vader denkbaar?
◼ Het sterrewiggelaars werklik op die nag van Jesus se geboorte vir hom geskenke gebring?