Bladsy twee-en-dertig
◼ Wat kan jou help om gemoedsrus te hê ondanks armoede, siekte en die moontlikheid van die dood?
◼ Wat is drie redes waarom dit belangrik is om in Jesus se naam te bid?
◼ Waarom kan die mens se tong met ’n vuur vergelyk word?
◼ Waarom laat God lyding toe?
◼ Watter ekstra stres moet moeders wat sekulêr werk, dikwels die hoof bied?