Inhoudsopgawe
15 Mei 2008
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
30 Junie 2008–6 Julie 2008
BLADSY 3
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 35, 62
7-13 Julie 2008
BLADSY 7
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 95, 145
14-20 Julie 2008
Verlossing deur God se Koninkryk is op hande!
BLADSY 12
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 181, 130
21-27 Julie 2008
Besluit om Jehovah te dien terwyl jy jonk is
BLADSY 17
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 157, 221
28 Julie 2008–3 Augustus 2008
Maak geestelike vooruitgang deur Paulus se voorbeeld te volg
BLADSY 21
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 123, 129
Doel van die studieartikels
Studieartikels 1, 2 BLADSYE 3-11
In sy bekende Bergpredikasie het Jesus beklemtoon hoe belangrik dit is om saggeaard, barmhartig en vredeliewend te wees. Hy het sy volgelinge aangespoor om ‘hulle lig te laat skyn’ en getoon hoe ons ons vyande en ander moet behandel.
Studieartikel 3 BLADSYE 12-16
Vind uit hoe jy kan verduidelik waarom verlossing vandag nodiger is as ooit te vore. Kyk hoe jy Jehovah as die Groot Verlosser kan identifiseer en vir ander kan toon hoe God se Koninkryk binnekort die mensdom sal verlos.
Studieartikels 4, 5 BLADSYE 17-25
Waarom moet jongmense God dien? Kan hulle daarin slaag om ’n toegewyde lewe aan Jehovah te lei ongeag hoe ander hulle dalk beskou? Watter geleenthede in die bediening is daar vir hulle? Hoe kan die voorbeeld van die apostel Paulus almal in die gemeente help om geestelike vooruitgang te maak? Hierdie belangrike vrae word in dié twee artikels bespreek.
OOK IN HIERDIE NOMMER:
Streef na “heiligheid in die vrees van God”
BLADSY 26
Hoe die Bestuursliggaam georganiseer is
BLADSY 29
Jehovah se Woord is lewend—glanspunte uit die boek Handelinge
BLADSY 30