Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w09 1/1 bl. 31
  • ’n Jong man se moed

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Jong man se moed
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Soortgelyke materiaal
  • Die vernietiging van Sodom en Gomorra
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Jesus genees mense wonderdadig
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Jesus weerstaan versoekings
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Jesus verstom sy toehoorders
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
w09 1/1 bl. 31

Vir ons jongmense

’n Jong man se moed

Instruksies: Doen hierdie oefening op ’n stil plek. Stel jou voor dat jy deel is van die gebeurtenis terwyl jy die tekste lees. Visualiseer die toneel. Hoor die stemme. Ervaar die emosies van die hoofkarakters. Leef jou in die verslag in.

ONTLEED DIE TONEEL.—LEES 1 SAMUEL 17:1-11, 26, 32-51.

Hoe dink jy het Goliat gelyk en hoe het sy stem geklink?

․․․․․

Waarom het Dawid in ’n geveg teen Goliat betrokke geraak, aangesien hy nie in Israel se leër was nie? (Sien vers 26.)

․․․․․

Waarom het Dawid geglo dat Jehovah hom sou help? (Lees weer verse 34-37.)

․․․․․

DELF DIEPER.

Gebruik die navorsingshulpe wat jy het om die volgende vas te stel:

(1) Goliat se lengte (1 Samuel 17:4).

Ses el en ’n span = ․․․․․.

(2) Die gewig van Goliat se pantser (1 Samuel 17:5).

5 000 sikkels koper = ․․․․․.

(3) Die gewig van die lem van Goliat se spies (1 Samuel 17:7).

600 sikkels yster = ․․․․․.

PAS TOE WAT JY GELEER HET. SKRYF NEER WAT JY GELEER HET OOR . . . 

Moed.

․․․․․

Vertroue op Jehovah eerder as op jou eie krag.

․․․․․

VIR VERDERE TOEPASSING.

Met watter Goliatagtige struikelblokke het jy te kampe?

․․․․․

Watter ondervindinge (jou eie of dié van ander) oortuig jou dat Jehovah jou nie sal verlaat nie?

․․․․․

WAT OMTRENT HIERDIE VERSLAG IS VIR JOU DIE BETEKENISVOLSTE, EN WAAROM?

․․․․․

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel