Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w09 1/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER:
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
w09 1/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Januarie 2009

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

2-8 Maart 2009

“Kom word my volgeling”

BLADSY 3

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 200, 172

9-15 Maart 2009

Put vreugde uit die dissipelmaakwerk

BLADSY 7

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 130, 211

16-22 Maart 2009

Is jy ’n ‘bestuurder van God se onverdiende goedhartigheid’?

BLADSY 12

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 50, 58

23-29 Maart 2009

Kyk! Jehovah se goedgekeurde Kneg

BLADSY 21

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 168, 4

30 Maart 2009–5 April 2009

Jehovah se Kneg—“Vir ons oortreding deurboor”

BLADSY 25

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 224, 214

Doel van die studieartikels

Studieartikels 1-3 BLADSYE 3-16

Wat behels dit om ’n volgeling van Christus te wees? Dit beteken dat ons sy uitsonderlike eienskappe, soos sy wysheid en sy nederigheid, moet navolg. Dit vereis ook dat ons ywerig in die dissipelmaakwerk moet wees. En dit sluit hartgrondige liefde vir medegelowiges in. Die artikels bespreek hoe jy Christus op hierdie drie maniere kan navolg.

Studieartikels 4, 5 BLADSYE 21-29

Hierdie twee artikels ondersoek verskeie profesieë in die boek Jesaja wat in Jesus Christus vervul is. ’n Bespreking van die profesieë sal ons waardering vergroot vir alles wat Jehovah en Jesus deur middel van Jesus se dood en opstanding vir ons gedoen het. Die artikels sal ons dus help om ons verstand en hart voor te berei vir die Gedenkmaal wat op die aand van 9 April 2009 gehou sal word.

OOK IN HIERDIE NOMMER:

“Dit is die weg. Wandel daarop”

BLADSY 17

Jehovah se Woord is lewend—glanspunte uit die boek Openbaring—I

BLADSY 30

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel