Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w09 9/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER:
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
w09 9/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 September 2009

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

26 Oktober 2009–1 November 2009

Bewaar Christus se geestesgesindheid in julle

BLADSY 7

LIEDERE: 62, 66

2-8 November 2009

Wees gehoorsaam en moedig soos Christus was

BLADSY 11

LIEDERE: 8, 107

9-15 November 2009

Christus se liefde beweeg ons om lief te hê

BLADSY 16

LIEDERE: 89, 35

16-22 November 2009

Die oortreffende waarde van goddelike onderrigting

BLADSY 21

LIEDERE: 91, 59

23-29 November 2009

Waardeer jy wat Jehovah gedoen het om jou te verlos?

BLADSY 25

LIEDERE: 55, 153

Doel van die studieartikels

Studieartikels 1-3 BLADSYE 7-20

Ons weet dat Jesus in baie opsigte ’n voorbeeld vir Christene is. Hierdie reeks artikels vestig die aandag op Jesus se geestesgesindheid en handelswyse. Jy sal voorbeelde vind wat jy kan toepas in jou gesin en in die gemeente sowel as wanneer jy voor uitdagings te staan kom.

Studieartikel 4 BLADSYE 21-25

Hoe groot is jou waardering vir die waarhede wat jy uit God se Woord geleer het? Hierdie artikel sal ons help om na te dink oor die merkwaardige voordele van goddelike onderrigting. Dit bespreek ook die seëninge wat ons ontvang wanneer ons opofferings ter wille van die goeie nuus maak.

Studieartikel 5 BLADSYE 25-29

Wat het Jehovah gedoen om vir ons verlossing van sonde en die dood te voorsien? Wat het dit geverg? Die antwoorde op hierdie vrae kan ons harte met waardering vervul en ons beweeg om vir Jehovah te toon hoe groot ons waardering is vir die hoop op verlossing wat hy en sy Seun moontlik gemaak het.

OOK IN HIERDIE NOMMER:

Godsdiens—My keuse of my ouers s’n?

BLADSY 3

Ek het ’n doel in die lewe gevind

BLADSY 30

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel