Inhoudsopgawe
15 Januarie 2010
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
1-7 Maart 2010
Waarom moet jy jou aan Jehovah toewy?
BLADSY 3
LIEDERE: 13, 217
8-14 Maart 2010
Dit is ’n blyk van onverdiende goedhartigheid om aan Jehovah te behoort
BLADSY 7
LIEDERE: 207, 53
15-21 Maart 2010
Wees ’n ware volgeling van Christus
BLADSY 12
LIEDERE: 172, 156
22-28 Maart 2010
Satan se manier van regeer sal beslis misluk
BLADSY 24
LIEDERE: 171, 195
29 Maart 2010–4 April 2010
Jehovah se manier van regeer word geregverdig!
BLADSY 28
LIEDERE: 21, 187
Doel van die studieartikels
STUDIEARTIKELS 1, 2 BLADSYE 3-11
Hierdie artikels ondersoek wat dit beteken om jou aan Jehovah toe te wy en waarom jy hierdie stap moet doen. Ons sal ook bespreek waarom ons vol vertroue kan wees dat ons sal kan doen wat Jehovah van ons verwag. Verder sal ons uitvind watter seëninge almal wat aan Jehovah behoort, geniet.
STUDIEARTIKEL 3 BLADSYE 12-16
Hierdie artikel bespreek vyf belangrike gebiede waarop elkeen van ons Christus moet probeer navolg. As ons dit doen, sal ons toon dat ons Christus se ware volgelinge is en sal ons skaapgeaardes kan help om die ware Christengemeente te identifiseer.
STUDIEARTIKELS 4, 5 BLADSYE 24-32
Die vierde artikel bespreek waarom menseheerskappy wat onafhanklik van God is, misluk het en hoe dit die voortreflikheid van Jehovah se manier van regeer na vore laat kom het. Die vyfde artikel bespreek hoe ons kan toon dat ons Jehovah se manier van regeer aanvaar het.
OOK IN HIERDIE NOMMER:
Help jou kinders om hulle talle uitdagings die hoof te bied 16
Gebruik elke dag van jou lewe tot heerlikheid van God 21