Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w10 3/1 bl. 32
  • Jesus het sy lewe gegee vir baie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jesus het sy lewe gegee vir baie
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
w10 3/1 bl. 32

Jesus het sy lewe gegee vir baie

Jesus Christus het vir sy volgelinge gesê dat hy aarde toe gekom het, “nie om gedien te word nie, maar om te dien en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie” (Matteus 20:28). Hy het sy lewe gewillig afgelê tot voordeel van ander.

Hoe het Jesus, deur sy dood, ’n losprys voorsien? Waarom was dit nodig? Vir wie het Jesus sy lewe afgelê? En wat kan sy dood vir jou beteken?

Jehovah se Getuies nooi jou hartlik uit om saam met hulle te vergader en die Bybel se antwoorde op hierdie vrae te ondersoek. Vanjaar val die herdenking van Jesus se dood op Dinsdag 30 Maart, ná sononder. By hierdie geleentheid sal skriftuurlike antwoorde op die vrae hierbo voorsien word.

Jy kan dit by die Koninkryksaal naaste aan jou bywoon. Vind gerus by Jehovah se Getuies in jou omgewing uit presies waar en hoe laat dit gehou sal word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel