Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w10 4/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER:
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
w10 4/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 April 2010

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

31 Mei 2010–6 Junie 2010

Jongmense—Versterk julle begeerte om Jehovah te dien

BLADSY 3

LIEDERE: 89 [183], 41 [157]

7-13 Junie 2010

Die heilige gees se rol in die vervulling van Jehovah se voorneme

BLADSY 7

LIEDERE: 116 [111], 19 [4]

14-20 Junie 2010

Wend jou oë af van waardelose dinge!

BLADSY 20

LIEDERE: 61 [177], 52 [132]

21-27 Junie 2010

Volg jy die Christus ten volle?

BLADSY 24

LIEDERE: 54 [144], 17 [29]

Doel van die studieartikels

STUDIEARTIKEL 1 BLADSYE 3-7

Jehovah nooi jongmense om te luister, te leer en sy leiding te volg. Hierdie artikel bespreek hoe Bybellees, gebed en goeie gedrag jongmense kan help om Jehovah heelhartig te aanbid.

STUDIEARTIKEL 2 BLADSYE 7-11

Ons weet dat niks kan keer dat Jehovah se voorneme ten volle vervul word nie. Hierdie artikel ondersoek die rol van die heilige gees in die vervulling van daardie voorneme—in die verlede, in ons dag en in die toekoms.

STUDIEARTIKEL 3 BLADSYE 20-24

Namate Satan se wêreld sy einde nader, word ons al hoe meer gebombardeer met beelde van dinge wat ons verhouding met God kan skaad. In hierdie artikel sal ons bespreek wat party van hierdie dinge is, waarom Satan dit gebruik en hoe ons ons kan beskerm.

STUDIEARTIKEL 4 BLADSYE 24-28

Wat sal ons help om ons ywer vir God se diens te behou? Teen watter menslike neiging moet ons waak as ons Christus wil bly volg? Hierdie artikel sal die antwoorde op hierdie belangrike vrae bespreek.

OOK IN HIERDIE NOMMER:

Onthou jy? 12

Laat jy toe dat Jehovah jou uitvra? 13

Beproewinge het ons vertroue in Jehovah versterk 16

Jehovah wil hê dat jy “heeltemal veilig” moet wees 29

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel