Inhoudsopgawe
15 Augustus 2010
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
27 September 2010–3 Oktober 2010
Hoe Jesus die regverdigheid van God verheerlik
BLADSY 8
LIEDERE: 46 [33], 133 [195]
4-10 Oktober 2010
BLADSY 12
LIEDERE: 62 [207], 99 [168]
11-17 Oktober 2010
Laat “die wet van liefderyke goedhartigheid” jou tong bewaak
BLADSY 21
LIEDERE: 77 [110], 79 [66]
18-24 Oktober 2010
Wie kan diegene verlos wat om hulp roep?
BLADSY 28
LIEDERE: 68 [188], 23 [47]
Doel van die studieartikels
STUDIEARTIKELS 1, 2 BLADSYE 8-16
Vind uit hoe Satan God uitgedaag het. Beskou hoe Jesus die regverdigheid van Jehovah se soewereiniteit verdedig en verheerlik het. Peins oor wat Jesus se losprysoffer gekos het, en let op hoe dit jou kan red. Dít is van die punte wat in hierdie artikels bespreek word.
STUDIEARTIKEL 3 BLADSYE 21-25
Vind uit wat liefderyke goedhartigheid is en watter uitwerking dit op die tong kan hê. Peins ook oor maniere waarop hierdie godvrugtige eienskap in daaglikse spraak geopenbaar kan word.
STUDIEARTIKEL 4 BLADSYE 28-32
Psalm 72 verskaf vooruitskouings van die Duisendjarige Heerskappy van God se Seun, Jesus Christus. Dit sal jou hart roer wanneer jy hierdie artikel bestudeer en peins oor hoe Jehovah God die Grotere Salomo gaan gebruik om diegene te verlos wat om hulp roep.
OOK IN HIERDIE NOMMER:
Weerstaan die druk van die openbare mening 3
Onthou jy? 20