Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w11 1/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER:
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
w11 1/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Januarie 2011

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

28 Februarie 2011–6 Maart 2011

‘Soek toevlug by die naam van Jehovah’

BLADSY 3

LIEDERE: 49 [85], 74 [130]

7-13 Maart 2011

Respekteer die huwelik as ’n gawe van God

BLADSY 13

LIEDERE: 36 [117], 94 [182]

14-20 Maart 2011

Maak die beste gebruik van die ongetroude lewe

BLADSY 17

LIEDERE: 85 [221], 121 [135]

21-27 Maart 2011

Die krag om versoeking te weerstaan en ontmoediging die hoof te bied

BLADSY 22

LIEDERE: 81 [98], 17 [29]

28 Maart 2011–3 April 2011

Die krag om enige beproewing die hoof te bied

BLADSY 26

LIEDERE: 133 [195], 100 [166]

Doel van die studieartikels

STUDIEARTIKEL 1 BLADSYE 3-7

Waar kan ons in hierdie kritieke tye ’n toevlug vind? God se Woord verduidelik dat ons by die naam van Jehovah kan toevlug soek. Hierdie artikel bespreek hoe ons nou sowel as tydens “die groot dag van Jehovah” beskerming kan verkry. Hierdie bespreking vestig die aandag op die jaarteks vir 2011.

STUDIEARTIKELS 2, 3 BLADSYE 13-21

Die huwelik sowel as die ongetroude lewe is gawes van God, elkeen met sy eie seëninge. Hetsy ons getroud of ongetroud is, hierdie artikels sal bespreek waarom ons waardering vir hierdie gawes moet hê en hoe ons ons waardering daarvoor kan toon.

STUDIEARTIKELS 4, 5 BLADSYE 22-30

Ons het Jehovah se hulp nodig om ons toewyding aan hom uit te leef. Hierdie artikels sal bespreek hoe die heilige gees ons help om versoeking en negatiewe portuurdruk te weerstaan, ontmoediging en vervolging die hoof te bied en teëspoed te verduur.

OOK IN HIERDIE NOMMER:

7 Sien die naam in die vallei

9 Dankbaar dat ek Jehovah kan dien, selfs tydens beproewinge

31 Dink na oor wat Jehovah vir jou gedoen het

[Foto-erkenning op bladsy 2]

© Stähli Rolf A/age fotostock

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel