Inhoudsopgawe
15 Februarie 2011
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
4-10 April 2011
Heilige gees—Werksaam in die skepping!
BLADSY 6
LIEDERE: 110 [79], 112 [49]
11-17 April 2011
Die verkryging van God se goedkeuring lei tot die ewige lewe
BLADSY 13
LIEDERE: 106 [217], 51 [131]
18-24 April 2011
Jy moet regverdigheid met jou hele hart liefhê
BLADSY 24
LIEDERE: 22 [77], 40 [172]
25 April 2011–1 Mei 2011
BLADSY 28
LIEDERE: 61 [177], 120 [139]
Doel van die studieartikels
STUDIEARTIKEL 1 BLADSYE 6-10
Gedagtes wat in hierdie artikel bespreek word, sal ons ’n beter begrip gee van hoe God sy heilige gees gebruik het om die hemel en die aarde te skep. Hierdie studie sal ook ons oortuiging versterk dat Jehovah ons wyse en kragtige Skepper is.
STUDIEARTIKEL 2 BLADSYE 13-17
Vir die meeste mense is materiële veiligheid van die grootste belang. Maar die Bybel toon dat dit vir ons belangriker moet wees om God se goedkeuring te verkry. Hierdie artikel beklemtoon dat ons ons vertroue in Jehovah moet opbou en toon watter stappe ons kan doen om seker te maak dat ons sy guns geniet.
STUDIEARTIKELS 3, 4 BLADSYE 24-32
‘Jesus het regverdigheid liefgehad en wetteloosheid gehaat’ (Heb. 1:9). Hierdie artikels toon hoe ons hom kan navolg. Dit bespreek waarom dit belangrik is dat ons leer om regverdigheid lief te hê en wetteloosheid te haat.
OOK IN HIERDIE NOMMER
3 Leer jou kinders om beleefd te wees
18 Waardeer jy werklik jou seëninge?
21 “Om gehoorsaam te wees, is beter as ’n offerande”