Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w11 7/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
w11 7/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Julie 2011

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

29 Augustus–4 September 2011

Sal jy Jehovah se liefdevolle leiding volg?

BLADSY 10

LIEDERE: 26, 3

5-11 September 2011

Sal jy ag slaan op Jehovah se duidelike waarskuwings?

BLADSY 15

LIEDERE: 65, 52

12-18 September 2011

God se rus—Wat is dit?

BLADSY 24

LIEDERE: 19, 27

19-25 September 2011

God se rus—Het jy daar ingegaan?

BLADSY 28

LIEDERE: 134, 24

Doel van die studieartikels

STUDIEARTIKELS 1, 2 BLADSYE 10-19

Jehovah waarsku ons op liefdevolle wyse teen negatiewe invloede wat ons kan laat afwyk van die pad wat na die ewige lewe lei. Hierdie twee artikels bespreek ses slegte invloede en hoe ons dit kan vermy.

STUDIEARTIKELS 3, 4 BLADSYE 24-32

Nadat die mens geskep is, het Jehovah volgens die Bybel op die sewende dag “gerus” (Heb. 4:4). Die eerste van hierdie twee artikels sal verduidelik wat die doel van God se rusdag was en waarom dit ons raak. Die tweede artikel sal van die maniere bespreek waarop ons kan bewys dat ons as individue in Jehovah se rus ingegaan het.

OOK IN HIERDIE NOMMER

3 Bekendstelling van die vereenvoudigde Engelse uitgawe

4 ’n Lang regstryd eindig in ’n oorwinning!

20 Ek het die dood gevrees—Nou wag ek vir ‘lewe in oorvloed’

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel