Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w11 11/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
w11 11/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 November 2011

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

26 Desember 2011–1 Januarie 2012

“Moenie op jou eie begrip steun nie”

BLADSY 6

LIEDERE: 133, 23

2-8 Januarie 2012

Wandel in ooreenstemming met die gees vir lewe en vrede

BLADSY 10

LIEDERE: 83, 120

9-15 Januarie 2012

“Tydelike inwoners” in ’n goddelose wêreld

BLADSY 16

LIEDERE: 40, 85

16-22 Januarie 2012

Help mans om geestelike vooruitgang te maak

BLADSY 24

LIEDERE: 123, 95

23-29 Januarie 2012

Lei ander op om na diensvoorregte te streef

BLADSY 28

LIEDERE: 45, 10

Doel van die studieartikels

STUDIEARTIKEL 1 BLADSYE 6-10

Vind jy ten volle baat by God se voorsiening van gebed? Vind uit hoe gebed jou kan help wanneer jy met moeilike situasies te kampe het, belangrike besluite moet neem of worstel om versoekings te weerstaan.

STUDIEARTIKEL 2 BLADSYE 10-14

Die apostel Paulus het vir Christene in Rome gesê waarop hulle hulle verstand moet rig sodat hulle lewe en vrede kan maai. Vind uit hoe jy kan baat vind by die raad wat hy aan hulle gegee het.

STUDIEARTIKEL 3 BLADSYE 16-20

Soos hierdie artikel toon, het getroue manne van ouds as “tydelike inwoners” gelewe. Dit was ook die geval met Jesus se vroeë volgelinge. Maar wat van ware Christene van vandag? Vind uit wat dit beteken om as tydelike inwoners in hierdie goddelose wêreld te lewe.

STUDIEARTIKELS 4, 5 BLADSYE 24-32

Daar is ’n behoefte aan mans wat die leiding in geestelike sake kan neem. Jesus het baie mans gehelp om die goeie nuus aan te neem en dan vir diensvoorregte te kwalifiseer. Deur sy metodes te bestudeer, sal ons uitvind hoe ons die mans kan help wat ons in die bediening teëkom en hoe ons gedoopte mans in die gemeente kan help om na verantwoordelikheid in Jehovah se organisasie te streef.

OOK IN HIERDIE NOMMER

3 Jehu verdedig rein aanbidding

15 “Ek is nou gestremd, maar nie vir ewig nie!”

21 Vrae van lesers

22 Put jy vreugde uit “die voorreg om goedgunstig te gee”?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel