Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w12 1/1 bl. 30-31
  • Pas op vir bose geeste!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Pas op vir bose geeste!
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • Soortgelyke materiaal
  • Die vernietiging van Sodom en Gomorra
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Jesus genees mense wonderdadig
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Jesus weerstaan versoekings
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Jesus verstom sy toehoorders
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
w12 1/1 bl. 30-31

Vir jongmense

Pas op vir bose geeste!

Instruksies: Doen hierdie oefening op ’n stil plek. Stel jou voor dat jy deel is van die gebeurtenisse terwyl jy die tekste lees. Visualiseer die tonele. Hoor die stemme. Ervaar die emosies van die karakters. Leef jou in die verslae in.

1 ONTLEED DIE TONELE.—LEES GENESIS 6:1-6 EN HANDELINGE 19:11-20.

Beskryf hoe jy jou voorstel die Nefilim gelyk het.

․․․․․

Hoe dink jy het die manne gevoel nadat hulle ’n bose gees teëgekom het, soos in Handelinge 19:13-16 beskryf word?

․․․․․

2 DELF DIEPER.

Gebruik die navorsingshulpe wat tot jou beskikking is om meer uit te vind oor die Nefilim. Waarom dink jy was hulle so gewelddadig?

․․․․․

In watter sin kan daar gesê word dat bose geeste “hulle eie gepaste woonplek verlaat het”? (Lees Judas 6.) Waarom dink jy was dit onnatuurlik—selfs pervers—dat hulle vir hulle menslike vrouens geneem het?

․․․․․

Wat kan jy uit die twee verslae wat jy gelees het, aflei oor bose geeste se beheptheid met seks en geweld?

․․․․․

3 PAS TOE WAT JY GELEER HET. SKRYF NEER WAT JY GELEER HET OOR . . .

Die wrede en selfsugtige geaardheid van bose geeste.

․․․․․

VIR VERDERE TOEPASSING.

Aangesien bose geeste nie meer ’n vleeslike liggaam kan aanneem nie, op watter indirekte maniere sal hulle jou miskien probeer beïnvloed?

․․․․․

Watter vorme van vermaak in ons tyd weerspieël die gesindheid van bose geeste en toon waarin hulle belangstel?

․․․․․

Hoe kan jy toon dat jy vasbeslote is om die invloed van bose geeste te weerstaan? (Lees weer Handelinge 19:18, 19.)

․․․․․

4 WATTER ASPEKTE VAN HIERDIE VERSLAE IS VIR JOU DIE INTERESSANTSTE, EN WAAROM?

․․․․․

As jy nie ’n Bybel het nie, kan jy Jehovah se Getuies vir een vra of dit Aanlyn lees by www.watchtower.org

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel