Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w12 3/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS
  • DOEL VAN DIE STUDIEARTIKELS
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
w12 3/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Maart 2012

© 2012 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania. Alle regte voorbehou.

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS

30 APRIL 2012–6 MEI 2012

Help mense om “uit die slaap te ontwaak”

BLADSY 10 • LIEDERE: 65, 96

7-13 MEI 2012

Behou jou gevoel van dringendheid

BLADSY 15 • LIEDERE: 92, 47

14-20 MEI 2012

Ons verbly ons in ons hoop

BLADSY 20 • LIEDERE: 129, 134

21-27 MEI 2012

Moenie ‘na die dinge kyk wat agter is nie’

BLADSY 25 • LIEDERE: 119, 17

DOEL VAN DIE STUDIEARTIKELS

STUDIEARTIKELS 1, 2 BLADSYE 10-19

Valse godsdiensleringe het miljoene in geestelike sin lomerig laat word of aan die slaap gesus. Hierdie twee artikels bespreek hoe ons mense kan wakker maak en waarom dit dringend is dat ons dit doen. Hoe kan ons ’n gevoel van dringendheid behou, en wat beteken dit om met dringendheid te preek?

STUDIEARTIKEL 3 BLADSYE 20-24

Die apostel Petrus het geskryf dat gesalfde Christene “’n lewende hoop” het (1 Pet. 1:3). Hoe is dit die geval, en hoe hou dit verband met die “ander skape”? (Joh. 10:16). Hierdie artikel sal jou help om te sien waarom jy rede het om jou oor jou hoop te verbly en om uit te sien na die verwesenliking daarvan.

STUDIEARTIKEL 4 BLADSYE 25-29

Jesus het gewaarsku: “Dink aan die vrou van Lot” (Luk. 17:32). Wat het Jesus met hierdie waarskuwing bedoel? Hierdie artikel sal ons help om drie gebiede te identifiseer waarop ons moontlik hierdie waarskuwing moet toepas. Kyk of jy aan een of meer van hierdie gebiede in jou lewe moet aandag skenk.

OOK IN HIERDIE NOMMER

3 “Daar is lieflikheid aan u regterhand, vir ewig”

7 Hoe gee jy raaD?

30 Vrae van lesers

32 “Sal jy asseblief ’n foto van ons neem?”

VOORBLAD: Talle jong Getuies in Malawi het interessante en nuttige inligting uit die Jongmense vra-boek met skoolmaats bespreek

MALAWI

BEVOLKING

13 077 160

VERKONDIGERS

79 157

KONINKRYKSALE WAT GEBOU IS

1 031 sedert 1998

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel