Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w12 7/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS
  • DOEL VAN DIE STUDIEARTIKELS
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
w12 7/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Julie 2012

© 2012 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania. Alle regte voorbehou.

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS

27 AUGUSTUS 2012–2 SEPTEMBER 2012

Laat Jehovah jou na ware vryheid lei

BLADSY 7 • LIEDERE: 107, 27

3-9 SEPTEMBER 2012

Dien die God van vryheid

BLADSY 12 • LIEDERE: 120, 129

10-16 SEPTEMBER 2012

“Wie sou ek vrees?”

BLADSY 22 • LIEDERE: 33, 45

17-23 SEPTEMBER 2012

“Een Jehovah” bring sy gesin byeen

BLADSY 27 • LIEDERE: 53, 124

DOEL VAN DIE STUDIEARTIKELS

STUDIEARTIKELS 1, 2 BLADSYE 7-16

Jehovah wil hê dat al sy intelligente skepsele die grootste moontlike vryheid moet geniet. In hierdie artikels sal ons sien hoe hy ons leer om ’n vry volk te wees. Ons sal ook sien hoe Satan ons van ons vryheid probeer beroof deur ons met die sogenaamde vryhede van die wêreld te versoek.

STUDIEARTIKEL 3 BLADSYE 22-26

Waarom beur ons moedig voort met ons predikingswerk ondanks teenstand en verslegtende ekonomiese toestande? Baie van die redes kom na vore in die 27ste Psalm, wat die grondslag van hierdie artikel is.

STUDIEARTIKEL 4 BLADSYE 27-31

God se administrasie is vandag in werking. ’n Ondersoek van dele van Paulus se brief aan die Efesiërs sal ons help om die doel van hierdie administrasie te verstaan en in ooreenstemming daarmee op te tree.

OOK IN HIERDIE NOMMER

3 Hulle het hulle gewillig aangebied—in Ecuador

17 Jehovah het my geleer om sy wil te doen

32 “My droom is bewaarheid”

VOORBLAD: Die goeie nuus word in Brasiliaanse Gebaretaal in die stad Rio de Janeiro in Comunidade da Rocinha verkondig

BRASILIË SE GEBARETAALVELD

GEMEENTES

358

GROEPE

460

KRINGE

18

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel