Inhoudsopgawe
15 Augustus 2012
© 2012 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania. Alle regte voorbehou.
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS
24-30 SEPTEMBER 2012
BLADSY 3 • LIEDERE: 65, 2
1-7 OKTOBER 2012
Gedra julle as Koninkryksburgers!
BLADSY 11 • LIEDERE: 16, 98
8-14 OKTOBER 2012
Pasop vir die Duiwel se strikke!
BLADSY 20 • LIEDERE: 61, 25
15-21 OKTOBER 2012
Staan vas en vermy Satan se strikke!
BLADSY 25 • LIEDERE: 32, 83
DOEL VAN DIE STUDIEARTIKELS
STUDIEARTIKEL 1 BLADSYE 3-7
Daniël se profesie het voorspel dat “die ware kennis” in “die tyd van die einde” oorvloedig sou word (Dan. 12:4). Hierdie artikel verduidelik hoe hierdie profesie op merkwaardige wyse vervul is. Dit voorsien ook bewyse dat Jesus met diegene is wat Jehovah God dien.
STUDIEARTIKEL 2 BLADSYE 11-15
Vind uit wie werklik Koninkryksburgers is. Hierdie artikel bespreek wat van hulle vereis word. Dit toon ook hoe hulle hulle liefde vir Jehovah se standaarde openbaar.
STUDIEARTIKELS 3, 4 BLADSYE 20-29
Satan maak dikwels gebruik van goed versteekte strikke om ons geloof te probeer ondermyn. Hierdie artikels bespreek hoe ons ons kan beskerm teen vyf van sy strikke: onbeheerste spraak, vrees en druk, oordrewe skuldgevoelens, materialisme en die versoeking om egbreuk te pleeg.
OOK IN HIERDIE NOMMER
8 “Daar is ’n beloning vir julle werk”
16 ’n Vergadering wat deur eenheid en opwindende planne gekenmerk is
30 Onthou jy?
VOORBLAD: ’n Koninkryksverkondiger getuig vir ’n herder in die Bafatástreek van Guinee-Bissau
GUINEE-BISSAU
BEVOLKING
1 515 000
VERKONDIGERS
120
BYBELSTUDIES
389