Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w13 2/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • Onderhofies
  • STUDIE-UITGAWE
  • STUDIEARTIKELS
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
w13 2/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Februarie 2013

© 2013 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania. Alle regte voorbehou.

STUDIE-UITGAWE

1-7 APRIL 2013

Dit is ons geestelike erfenis

BLADSY 3 • LIEDERE: 69, 28

8-14 APRIL 2013

Waardeer jy ons geestelike erfenis?

BLADSY 8 • LIEDERE: 22, 75

15-21 APRIL 2013

Bly in Jehovah se vallei van beskerming

BLADSY 17 • LIEDERE: 133, 16

22-28 APRIL 2013

Moenie dat enigiets jou verhinder om heerlikheid aan te gryp nie

BLADSY 25 • LIEDERE: 15, 61

STUDIEARTIKELS

▪ Dit is ons geestelike erfenis

▪ Waardeer jy ons geestelike erfenis?

Belangrike aspekte van die ryk geestelike erfenis van Jehovah se volk word in hierdie artikels bespreek. Dit toon hoe God sy Woord bewaar het, die gebruik van sy naam geseën het en die bewaring van geestelike waarheid wat ons teen godsdiensdwalinge beskerm, moontlik gemaak het.

▪ Bly in Jehovah se vallei van beskerming

Hierdie artikel verduidelik wat die vallei van beskerming is wat in Sagaria 14:4 gemeld word en toon waarom ons in hierdie vallei moet bly. Dit bespreek ook wat die lewende waters is waarna Sagaria 14:8 verwys en wat dit vir ons kan beteken as ons daarvan drink.

▪ Moenie dat enigiets jou verhinder om heerlikheid aan te gryp nie

Hierdie artikel toon hoe ons die heerlikheid kan aangryp wat Jehovah aan mense toeken. Dit verduidelik ook wat ons kan verhinder om dit te doen en hoe dit ander kan help as ons voortgaan om heerlikheid te soek.

OOK IN HIERDIE NOMMER

13 Die pretoriaanse wag ontvang ’n getuienis

22 Pasop vir die bedoelings van die hart

30 Sy het tot die familie van Kajafas behoort

31 Uit ons argief

VOORBLAD: ’n Verkondiger in die noordweste van Namibië getuig vir ’n Himba-vrou. Himba-vroue, wat aan ’n nasie van nomadiese beeswagters behoort, smeer ’n mengsel wat rooiklippoeier bevat aan hulle hare en vel

NAMIBIË

BEVOLKING

2 373 000

VERKONDIGERS

2 040

BYBELSTUDIES

4 192

[Grafiek op bladsy 2]

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel